by admin | Aug 16, 2020
VIDEO OPNAME Liedere Psalm 89: 1, 2 ; Sk 18-7: 1, 12 In Hebreërs lees ons van hoop. Die apostel Paulus stel dit duidelik in 1 Kor 13 dat ons lewe uit geloof, hoop en liefde bestaan. Vir baie mense is hoop iets twyfelagtig. Die pandemie waarin ons tans verkeer...
by admin | Aug 16, 2020
Wat gebeur vandag in jou hart? Bang, onseker, benoud of eensaam. Is jou hoop besig om soos water in die woestyn onder die sandsee van sorge te verdwyn? Daar is baie ander vrees en onsekerhede wat ons vreugde kan wegneem. Die Covid-epidemie het ‘n wêreldwye pandemie...
by admin | Jul 31, 2020
VIDEOOPNAME LEES OPENBARING 14 vs 1 – 13 TEKS OPENBARING 14 vs 12 – 13 Oral op die televisie, oor die radio en in die koerante is dit Covid-19 pandemie, dood, korrupsie en benoudheid op aarde. Hoe moet ons dink oor die dood? In ons eie gemeente is...
by admin | Jul 24, 2020
Lees Openbaring 12 vs 1 – 6 VIDEOOPNAME Geliefdes in ons Here Jesus Christus die hele brief handel oor stryd en oorwinning. Hoofstuk 12 word allerweë beskou as die belangrikste hoofstuk om die Openbaringe te verstaan. 1 – 12 handel oor die stryd en 13 – 22 oor...
by admin | Jul 17, 2020
Lees: Openbaring 9: 13 – 21. VIDEOOPNAME Fokusteks: Die rede waarom die verskriklike dinge gebeur word in verse 20 en 21 gegee Geliefde broers en susters die verskil tussen die 5de en 6de trompet is lewensbelangrik. Die 5de trompet het gepynig en die 6de maak...