Gelowiges het mekaar se offers nodig

Kyk Video opname hier   Skriflesing Romeine 12 : 1 – 8 Romeine 12 vs 4, 5 Fokusteks Liedere Psalm 100: 1, 4 Psalm 37: 2, 3 Psalm 42: 5, 7 Psalm 61: 4, 6 Die wȇreld sal nooit kerk word nie, maar die kerk kan soos die wȇreld word. Ons leef in 2 wȇrelde wat...

Bly Staan in die Here

Kyk Video opname hier Skriflesing 2 Tessalonisense 2: 1 — 17 Fokus teks vs 13 – 17 Liedere Psalm 92 : 1 , 6 Psalm 9 : 7 , 12 Psalm 45 : 9 , 10 Psalm 128 : 1 , 4 Die tweede brief van Paulus, Silas en Timoteus hak aan by die eerste brief se laaste tema, die...

Kerk is om God se lof te leef

Kyk Video Opname hier Skriflesing Lukas 7: 1-10 (Vgl Matteus 8: 5-13 , Johannes 4: 43-54) Liedere Psalm 107: 1, 10 Skrifberyming 14-2 Psalm 99: 4, 5 Skrifberyming 10-2 Ons Here het 503 jaar gelede ‘n terugkeer na Sy woord gewerk na ‘n lang tyd van kerklike verval. Ons...

Sout en lig om God in ons samelewing te verheerlik

Kyk VIDEO OPNAME hier   Skriflesing Matteus 5: 1 – 16 Fokusteks: Matteus 5:16 Liedere Psalm47: 1, 4; Psalm 145: 1, 10; Psalm 45: 9, 10; Psalm 33: 6, 10 Die pandemie se impak is groot en word by die dag groter. Werkloosheid is besig om ons land lam te lȇ....