by admin | Feb 6, 2021
Teks Johannes 8: 12-20 Jesaja 42: 6 en 49: 6 Liedere Lied 184 : 1, 3, 4 Psalm 47 : 4 Psalm 99 : 4, 5 Skrifberymimg 18-7 : 1, 7 Die tempel in Jerusalem het bestaan uit verskillende vertrekke. Die éintlike tempel was maar klein en het slegs bestaan uit die “Heiligdom”...
by admin | Jan 31, 2021
Skriflesing Johannes 7: 10 – 19, 37 – 44; Handelinge 11: 4 – 18; Openbaring 22: 17 Teks: Johannes 7: 37-39 Ons is soos kinders. Ons verstaan beter en leer beter as daar ’n beeld of metafoor gebruik word. In Jesus se bediening gebruik Hy konkrete dinge wat mense ken om...
by admin | Jan 23, 2021
Skriflesing Joh 6: 1 – 15; 26 – 36. Teks: Joh 6: 35 ; HK So 50 vr 125 Vandag hoor ons van ‘n bekende wonder, kos vir die 5000 mense met 5 brode en 2 vissies. Dit word in al 4 Evangelies beskryf. Die verskil is dat Johannes skryf oor wat Jesus sê oor die wonderwerk....
by admin | Jan 15, 2021
Kyk Video opname hier Skriflesing Jeremia 18: 1 – 17 Dat ons soos klei in die hande van die goddelike Pottebakker is, maak baie gelowiges óngemaklik. Ons beleef dit nie altyd as ‘n troos en sekerheid nie! Inteendeel dit klink vir sommige na ‘n inperking van ons...
by admin | Jan 10, 2021
Skriflesing Lees Jesaja 43: 1 – 13 Fokusverse: Jesaja 43:1-3; 9-10 HK Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe ? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie aan myself nie, maar aan my getroue Verlosser, Jesus Christus,...