by admin | Jun 19, 2018
Abram word deur God geroep. Die Here roep met ‘n besondere doel: Hy skep ‘n nuwe geloofsgemeenskap. Hy ruk Abram uit sy gemaksone om die belofte te ontvang en om ‘n seën vir die mense rondom hom te wees. Uiteindelik word die...
by admin | Jun 15, 2018
Die Pasga was ‘n offer en ‘n maaltyd. Pasga beteken die oorslaan van mense wat in God se opdrag en God se fees van bevryding skuiling te soek. Oral waar die bloed is, het die Here die huis met sy inwoners oorgeslaan. Die lam was die plaasvervanger. Die...
by admin | Jun 15, 2018
God se versoeningsdaad is vir die menslike verstand te groot. Hoe kan iemand in vuil klere (in sonde) voor die Allerheilige God staan en dan nog vergifnis ook ontvang? Dit, geliefdes, is die wonder van die versoening in Jesus Christus. Die regsaak van God begin...
by admin | Jun 15, 2018
Jakob is dood en begrawe. Na die begrafnis is alles weer normaal. Die broers is bang dat Josef hom nou op hulle gaan wreek omdat hulle hom as slaaf verkoop het. Hulle het hom ‘n groot onreg aangedoen. Hulle bewerk allerhande planne om Josef te oortuig. Kyk na...
by admin | Jun 15, 2018
Die oproep kom: Die uitkoms is hier. Die volk wat al so baie houe verduur het, wil eintlik nie veel daarmee te doen hê nie. Hulle is pessimisties. So skryf Paulus ook dat die uitkoms hier is: die wederkoms is naby. Dan moet ons hoor: Plaas jou vertroue op die regte...