by admin | Jul 23, 2018
Psalm 146: 1, 8 Psalm 147: 1, 2 Psalm 146: 3, 4 Psalm 134: 4 Skrifberyming 18-7: 1, 3, 10 Openbaring 12 bevat 3 spanningsvolle tonele. In die 1ste toneel sien Johannes ‘n swanger vrou wat op die punt staan om ‘n baba te kry. Toneel 2 waar ‘n vuurrooi...
by admin | Jul 15, 2018
Skriflesing: Lukas 15: 11 – 32 Verstaan jy God se onbegryplike liefde vir jou? Psalm 100: 1, 4 Psalm 18: 1, 14 Psalm 100: 2, 3 Psalm 81: 9, 12 Skrifberyming 2-1: 1, 6, 7 Skrifberyming 2-4: 1, 3 Die Here se liefde vir verbondskinders is...
by admin | Jun 23, 2018
Daar kom ‘n halfuur stilte in die hemel. Alles en almal fokus op die gebede van die gelowiges. Hierdie is ‘n troosvolle gedeelte wat ons aandag op die Heerser van die heersers vestig – Hy is Almagtig. Hy regeer tot in ewigheid. Ons moet bly bid. Ook...
by admin | Jun 23, 2018
Enige iets wat my fokus van God aftrek, is ‘n afgod – om weg van God te leef. Dan tas ons God se majesteit aan. Wanneer ons God in ons eie denksisteem wil inpas, is dit ‘n valse god wat jy aanbid. En daarom is dit ‘n leuen. Ons wil God in...
by admin | Jun 23, 2018
‘n Handjievol brandarm Jode in ‘n vyandelike omgewing – klink dit bekend? Hoe groter hoe beter is die moderne mens se siening. Die Here praat met ‘n moedelose goewerneur. Daar is nie geld en getalle nie. God begin Sy verlossing by 1 Persoon...