Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe

Skriflesing Jak 2: 14 – 26; HK So 24 Tema Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe. Liedere Psalm 145: 1, 5; Psalm 145: 6, 7; Psalm 146: 3, 8 Geloof sonder dade is dood. Buite Christus is daar geen goeie werke nie. Christus se beloning word nou my beloning....

Passievol op Reis

Skriflesing Fil. 3: 1 – 14 Tema Passievol op reis. Liedere Lied 196: 1, 2; Skrifberyming 5-3: 1, 4, 5; Lied 260: 10, 11; Psalm 19: 7; Psalm 61: 4, 6; Skrifberyming 18-7: 5, 9 Om sonder passie te wees, is soos ‘n houer wat droog en leeg is. Paulus het hom...

Fokus jou hoop op die regte plek

Skriflesing Teks: Jesaja 43:2 Tema Fokus jou hoop op die regte plek.   Lied 190: 1, 3 Psalm 33: 1, 6 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 130: 1, 2 Psalm 126: 1, 2 Psalm 146: 1, 8 Wat troos ons? Daar is baie sake en mense wat ons bitter teleurstel. Die Bybel laat dit...

God is tot in ewigheid in beheer

LIEDERE Psalm 146: 1, 2 Psalm 61: 2, 4 Skrifberyming 2-4: 1, 2 Natanael se vraag is deesdae baie relevant: Wie is in beheer? Is dit regtig God? Kan daar uit hierdie situasie waarin ons is, iets goed kom? Die Almagtige God wat vanuit die hemel regeer gebruik selfs...