by admin | Sep 16, 2018
Skriflesing Spreuke 9: 1 – 18 Liedere Lied 190: 1, 3; Psalm 98: 1, 2 ; Lied 260: 10, 11; Psalm 115: 1, 2 ; Psalm 1: 1, 2 ; Psalm 31: 12, 15 Wysheid begin by die dien van die Here. Daar is net 1 van twee paaie – wysheid of dwaasheid. In Spreuke word dit...
by admin | Sep 9, 2018
Skriflesing 1 Tes 5: 1 – 24 Liedere Psalm 107: 1, 10; Skrifberyming 12-3: 1, 2; Skrifberyming 9-3: 1, 2; Psalm 31: 3, 13; Psalm 23: 3; Psalm 116; Skrifberyming 10-2; Psalm 84: 2, 6 Ons moet mekaar bemoedig. Ons teks handel oor...
by admin | Aug 31, 2018
WEENS TEGNIESE PROBLEME IS DAAR GEEN KLANKOPNAME Skriflesing 1 Tes 4: 13 – 5: 11 Tema Bemoedig mekaar Liedere Psalm 71: 1, 2 Psalm 71: 4, 14 Psalm 9: 7, 10 Psalm 89: 12, 13 Psalm 84: 3, 4 Skrifberyming 15-1: 2, 3, 4 Christus se wederkoms is ‘n werklikheid....
by admin | Aug 24, 2018
Skriflesing 1 Pet 2: 18 – 25, HK So 25 Tema Lyding ter wille van die geloof Liedere Psalm 145: 1, 5; Psalm 145: 6, 7; Psalm 146: 3, 8 Gedurende die nagte van 23 en 24 Augustus 1572 is duisende gereformeerde lidmate in Frankryk vermoor. Vers 21 stel dit:...
by admin | Aug 24, 2018
Skriflesing Op 1: 9 – 20 Tema Passievol op reis na ons doel Liedere Skrifberyming 5-3: 1, 2 Psalm 81: 1, 2 Skrifberyming 12-2: 4, 5 Psalm 81: 11, 12 Psalm 2: 4, 6 Psalm 86: 6, 7 Maak jou los van al die laste wat agter jou is. Strek jou uit na wat voor is. So was...