Hou vas wat jy het

Liedere Lied 159: 1, 3 Psalm 9: 8, 10 Psalm 37: 2, 17 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 66: 7, 8 Johannes hou van struktuur – veral die getal 7. Thiatíre se brief is die as waarom al 7 briewe draai. Boodskap: Hou vas. Te midde van al die verleiding...

Vra jy ‘n rein hart?

WEENS TEGNIESE PROBLEME IS DAAR GEEN KLANKOPNAME Skriflesing Psalm 51, Jer 2: 20 – 22, Markus 7 Tema Vra jy ‘n rein hart? Liedere Psalm 28: 1, 2 Psalm 38: 4, 5 Psalm 38: 15, 17 Skrifberyming 18-6: 3, 4, 5 Ps 51 is ‘n besondere psalm in die...

Tot Wie Bid Jy?

Skriflesing Luk 11: 1 – 13, HK So 46 Liedere Psalm 107: 1, 10 Psalm 118: 12, 14 Skrifberyming 12-2: 4, 5 Psalm 38: 1, 17 Psalm 42: 5, 6 Skrifberyming 14-3: 3, 4 In Lukas begin Christus se gebed net met Vader. Waarskynlik was dit Abba. Die Aramese woord vir...

Gemeentekamperediens

Skriflesing Nehemia 1   Psalm 105 : 1, 5 Psalm 9 : 1, 7 Psalm 99 : 4, 5 Psalm 100 : 2, 3, 4 Psalm 145 : 9, 10, 12 Nehemia bid vir sy volksgenote in Judea.  Hulle verkeer in ellendige  omstandighede.  Nehemia is die koning se skinker.  Sy gebed...

Twyfelvraag bring Waarheid

Skriflesing Mat 11: 2 – 19 Liedere Skrifberyming 15-7: 1, 2; Skrifberyming 15-7: 5, 6; Psalm 33: 11 (inleiding tot gebed); Psalm 130: 3, 4; Psalm 2: 1, 6 Johannes se twyfelvraag uit die tronk is tekenend van ons tyd: Is Jesus Christus regtig die enigste en ware...