by admin | Nov 11, 2018
Liedere Psalm 146: 1, 8 Psalm 145: 10, 12 Psalm 130: 2, 4 Psalm 31: 15, 17 Psalm 23: 3 Psalm 116 aantafels Skrifberyming 10-2 Skrifberyming 18-6: 4, 5 Die Here skeur die voorhangsel in die tempel wanneer Christus Sy asem uitblaas. Dit is die teken van volkome...
by admin | Nov 2, 2018
Liedere Psalm 9: 5, 6, 9; Psalm 14: 1, 2 ( wysie Psalm 45); Psalm 14: 6, 7 – inleiding tot gebed; Psalm 32: 5, 6 Waarom glo alle mense nie? Omdat daar mense is wat geen kennis van die begrip sonde het nie. Slegs mense wat sonde verstaan omdat die Heilige Gees...
by admin | Nov 2, 2018
Liedere Lied 188: 1, 3; Psalm 71: 1, 10; Skrifberyming 12-3: 1, 2; Psalm 99: 4, 5; Psalm 115: 1, 8; Psalm 134: 4; Skrifberyming 18-7: 10, 12 Hoe lyk ‘n gemeente wat God se wil doen? In Rom 12 kom 4 kernsake na vore: 1. Jou lewe is ‘n lewende en heilige...
by admin | Nov 1, 2018
Liedere Psalm 146: 1, 2, 8 Psalm 9: 7, 10 Psalm 38: 1, 17 Psalm 84: 2, 4 Psalm 89:6, 14 Psalm 68: 1, 9 Romeine is die sleutel tot die verstaan van God se genade. Luther het na die genade gesoek, maar dit nie in die Roomse Kerk gevind nie. Hy kry sy antwoord in...
by admin | Oct 24, 2018
Liedere Psalm 84: 1, 2 Psalm 145: 1, 2 Psalm 146: 2, 8 Psalm 2: 2, 6 Here leer ons bid. En nou leer Jesus ons: Laat U koninkryk kom. Saam met koninkryk kom bekering. Waarvan moet ons ons bekeer? Die Heilige Gees gee aan ons die leiding in Jakobus 2. Jy moet ‘n...