by admin | Feb 9, 2019
Liedere Psalm107: 1, 10 Psalm 145: 1, 3 Psalm 146: 1, 4 Psalm 119: 19, 33 Psalm 61: 2, 4 Psalm 107: 17, 18 Vandag 160 jaar gelede het die GKSA tot stand gekom. ‘n Wonderlike voorreg om steeds die Woord te mag ontvang in ons land. Die Here roep ons op om ag te...
by admin | Feb 3, 2019
Liedere Psalm 33: 10, 11 Psalm 84: 2, 4 Skrifberyming 3-4: 1, 4, 5 Simeon is ‘n ou man. Anna is ‘n ou dame van 84. Beide sien op dieselfde dag vir die Jesus as Hy besny word by die tempel. Hulle woorde is ‘n won-derlike getuienis van hoop en...
by admin | Jan 25, 2019
Liedere Psalm 31: 1, 2 Psalm 146: 1, 8 Skrifberyming 12-2: 1, 2 Skrifberyming 9-3: 1,2 Psalm 74: 2, 11, 12 Psalm 68: 3, 13 Wat verhoed ons om voluit vir God te leef? Is jou laste dalk meer as jou bates? Kyk weer mooi na die batekant van jou lewe. Jy het vandag...
by admin | Jan 18, 2019
Liedere Psalm 25: 1, 2 Psalm 37: 2, 3, 5 Psalm 40: 4, 8 Paulus is God se medewerker. Hierdie gedeelte handel oor Paulus se ontberinge in diens van die evangelie. Hy is so gevul met die Heilige Gees dat niks hom stuit nie. Die gemeente het ‘n probleem met hom,...
by admin | Jan 18, 2019
Liedere Psalm 1: 1, 4 Psalm 33: 1, 5 Skrifberyming 4-8: 1, 2 Psalm 32: 5 Skrifberyming 5-3: 4, 5 Skrifberyming 5-4: 5, 6 Die eerste martelaar lewe voluit vir God en sterf met ‘n gebed op sy lippe. Hy het iets gehad wat die moeite werd was om voor te leef en te...