by admin | May 13, 2021
Skriflesing Matteus 13: 24-30; 36-43 NGB Art 29 Liedere Psalm 84: 1, 2 Psalm 32: 3, 5 Skrifberyming 2-4: 1, 3 Psalm 33: 5, 6 Psalm 84: 3, 6 Jesus vertel die gelykenis van die onkruid tussen die koring in sy derde toespraak oor die koninkryk (Matt 13). Die punt van die...
by admin | May 13, 2021
Skriflesing 2 Konings 6: 8-23 , Openbaring 3: 14-22 Liedere Psalm 31: 1, 5, 12 Psalm 9: 5, 7 Psalm 19: 5 Psalm 20: 1, 2 Psalm 115: 7, 8, 9 Ons God het alle mag in die hemel en op die aarde. Die hemelvaart van die lewende Christus bevestig dit. Wat sien ons...
by admin | Mar 21, 2021
Skriflesing Johannes 15: 1-17 Liedere Psalm 145: 1, 2 Skrifberyming 15-7: 2, 4 Psalm 38: 1, 17 Psalm 116: 7, 10 Jesus begin hoofstuk 14 met: Moenie onsteld wees nie. Dit nadat Hy vir hulle gesê hulle het dat Hy dieselfde nag verraai gaan word, dat Petrus Hom sal...
by admin | Mar 14, 2021
Kyk videoopname hier Liedere Psalm 146: 1, 8 Psalm 25: 2 Psalm 33: 5, 6 Psalm 115: 8, 9 Skriflesing Johannes 14: 1-14 Na 3 jaar van intiem saam met die dissipels lewe, gebeur die 1ste nagmaal. En terwyl hulle aanlê, daar was geen tafel nie, sê Jesus: Petrus gaan My...
by admin | Feb 14, 2021
Skriflesing Jesaja 46: 1-13 Liedere Psalm 90: 1, 9 42: 1,3 1: 1,4 115: 1, 2, 9 Die pandemie en die grendelstatus het baie uitdagins vir die bediening, die versorging en die pastorale werk meegebring. Rondom is baie stukkend – mense, huwelike, verhoudings, gesondheid,...