by admin | Mar 12, 2019
Liedere Psalm 90: 1, 2 Skrifberyming 4-6 Skrifberyming 18-7: 9, 12 Die Here openbaar Homself meer as een keer op ‘n besondere manier. Ons lees van die heerlikheid van die Here. Dit word ook die Shekinah genoem – die sigbare manifestasie van Sy heerlikheid....
by admin | Mar 12, 2019
Liedere Psalm 8: 3, 4 Psalm 92: 1, 2 Skrifberyming 3-4: 1, 5 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Psalm 48: 4, 5 Water is lewe. Veral in ‘n woestynagtige gebeid is water besonder belangrik. Reeds in die OT belowe die Here aan Israel oorvloed water. Dit is...
by admin | Mar 2, 2019
Liedere Psalm 115: 1, 7 Skrifberyming 12-3: 1,2 Psalm 40: 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 23: 3 Psalm 116 Skrifberyming 10-2 Psalm 103: 9, 11 Salig is elkeen wat hoor en glo. Daarmee saam loop die opdrag om aan God gehoorsaam te wees. In die gelykenis handel dit oor...
by admin | Feb 22, 2019
DIENSBEURT WYK C1 KATKISASIE LES 6 Liedere Skrifberyming 1-1: 6,7 Psalm 9: 1, 10 Skrifberyming 12-2: 1, 2 Skrifberyming 14-3: 2, 4 Psalm 105: 5 Psalm 145: 4, 5, 7 Saggeus hardloop en klim in die boom om Jesus te sien. Hy is die hooftollenaar van...
by admin | Feb 15, 2019
Liedere Lied 190: 1, 3 Ps 150: 1, 3 Sk: 12-3: 1, 2 Ps 119: 11, 15 Ps 37: 12, 15 Ps 37: 23, 24, 25 Terwyl Nebukadneser Jerusalem beleer, roep die Here vir Jeremia om ‘n stuk grond te koop. En hy doen dit volgens die lossingsreg. Dit is geloof wat in dade oorgaan....