Skatte in kleipotte

Liedere Ps 135: 1, 2 Ps 146: 1, 8 Ps 105: 2, 3 Sk 18 – 7: 3, 11, 12 Kleipotte is vir ons hoofsaaklik dekoratiewe kleiwerk. Ons dink aan potte wat breekbaar, onaansienlik, swak en goedkoop is. Navorsing het gewys dat dit nie die geval in ou Korinte was nie. Hulle...

Die Here het opgestaan!

Liedere Psalm 45: 1, 2 Psalm 45: 9, 10, 16 Psalm 9: 5, 7 Psalm 119: 22, 33 Psalm 116: 5, 7 Psalm 31: 12, 15 Sonder ‘n oop graf sou die kruis niks beteken nie. Die opstanding is die oopbreek van die lewe en die allesomvattende heerskappy van God. Dit is die hart...

Die Koning het sy werk gedoen

  Liedere Psalm 48: 1, 5; Skrifberyming 5-4: 1, 2, 3 (ou Sk 10); Skrifberyming 5-4 : 4, 5, 6; Psalm 33: 7, 11 Pilatus soek maniere om Christus vry te laat. Die Jode skreeu al harder: Kruisig Hom. Hy word die spotkoning gemaak met ‘n purper mantel, die kroon...

Jubel Sion, Juig Jerusalem

Liedere Lied 190: 1, 3 (vooraf)  Ps 146: 1, 8 Ps 31: 17 Ps 48: 4 Ps 33: 1, 6 Sk 2-4: 1, 3 Die profesie van die Here gaan in vervulling deur die koms van Jesus na Jerusalem. Hy ry op die rug van ‘n jong donkiehingsvul. Die volk jubel en juig. Die Redder gaan...

Die Here wys hoe omgee lyk

Liedere Psalm 85: 3, 4 (wysie van Ps 2) Psalm 90: 1, 2 Psalm 20: 6, 7 Psalm 119: 22, 26 Psalm 115: 2, 3 (wysie van ou SK 45) Psalm 115: 7, 8, 9 Dit is baie keer ons vraag ook: Here, gee U nie om dat ons vergaan nie? Baie keer beland ons in stormweer, sodat ons juis...