God is ons Toevlug

Liedere Psalm 149: 1, 2 ; Psalm 89: 1, 6; Psalm 61: 1, 6; Psalm 89: 12, 13 ; Psalm 47: 1, 2; Psalm 47: 3, 4   Wat is jou hoop in stormagtige tye? Ons hoor verbondstaal. Ons het Jesus Christus wat ons ewige hoop is. Hy het agter die voorhangsel ingegaan....

Is Jesus meer as Henog en Elia?

Liedere Sk 6-1: 4, 5, 6 Ps 33: 5, 6 Ps 33: 10, 11 Ps 45: 6, 10, 14 Kan jy jouself werklik as ‘n gelowige beskou as jy die opstanding en hemelvaart vergeestelik? Die sonde vandag is dat die gebeure rondom die opstanding en hemelvaart as onmoontlik afgemaak word....

Die hemelvaart is die oorsaak van Pinkster

Liedere Lied 422: 1, 2 Ps 2: 1, 6 Sk 12-2: 4, 5 Sk 6-1: 2, 3 Lied 159: 2, 3 Ps 145: 10, 11, 12 Hemelvaart is die dag toe Jesus fisies die aarde verlaat het. Baie mense ontken die hemelvaart, asof dit net ‘n geestelike gebeurtenis sou wees. Deesdae is daar baie...

God se pad van verlossing – Die Heilsorde

Liedere Psalm 145: 1, 2 Psalm 8: 4, 5 Psalm 18: 11, 12 Psalm 18: 14, 19 Letterlik: die pad van heil. Dit is die heilsorde. Die pad van die Here met elke gelowige. God kies self, Hy roep. Hy skenk geloof. Hy bekeer. God heilig. Van begin tot einde is ons lewe in die...

Volg die Here die onbekende in

Liedere Psalm 115: 1,2 Psalm 146: 2, 8 Psalm 107: 10 Psalm 130: 1, 4 Lied 255: 1, 2 Lied 188: 1, 3 Woensdag gebeur daar weer ‘n stemdag. Vir ons is die toekoms na daardie dag onbekend. Moet ons terugdeins? Nee. Die Here roep ons om Hom steeds te volg. Hy ken...