Die beslommernis van bekommernis

Liedere Psalm 37: 2, 3 Psalm 146: 1, 3 Psalm 32: 5, 6 Skrifberyming 17-1: 1, 4, 6 Psalm 20: 1, 2, 3, 4 Die wortel van meeste bekommernis is ‘n pre-okkupasie met die toekoms. Om die toekoms te oordink. Bekommernis is ook ‘n saak van geloof en vertroue....

Die Here troos ons elke dag

Liedere Psalm 135: 1, 2 (Sk 18-7 se wysie); Psalm 146: 3, 8 Psalm 130: 2, 4 Psalm 37: 17, 23 Psalm 23; Psalm 116 Skrifberyming 10-2 Skrifberyming 15-1: 2, 4 (Ps 116 se wysie) Die Here het ‘n verbond met ons opgerig. Soos ‘n linnedoek om die heupe het God...

Die Heilige Gees is aan ons gegee

Liedere Skrifberyming 5-3: 1, 2, 4, 5 Psalm 33: 5, 10 Psalm 118: 12, 14 Skrifberyming 8-2: 5, 6, 7 Psalm 128: 4 Die Here sluit die hemel oop vir ewig met die hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Daarom het ons vrye toegang tot die Vader. Die Heilige Gees is ons...

Die Here ken my alles

Liedere Psalm 37: 2, 3, 5 Psalm 71: 4, 5, 9 Psalm 32: 1, 3 Psalm 119: 44, 45 Psalm 47: 3, 4 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Wanneer die Here gedoop word, begin ‘n nuwe bedeling op aarde. wanneer die Here vir Andreas roep begin die verkondiging van die Koninkryk van die...

Ons nut uit die hemelvaart

Liedere Psalm 68: 1, 9 Psalm 71: 1, 4 Psalm 71: 9, 12  Skrifberyming 4-8: 1, 2  Die nut van die hemelvaart het 3 vrugte: * Ons het Christus as Voorspraak in die hemel by die Vader – maw ons Hemelse Advokaat * Ons vleis en bloed in die hemel is ‘n...