Ons DNA is in die Here

Liedere Ps 97: 7 Ps 107: 1, 10 Ps 9: 7 Ps 9: 12, 15 Ps 134: 4 Ps 103: 1, 11 Eensgesindheid is ‘n gawe en ‘n opdrag. Die gawe is dat ons in Christus een is. Die opdrag is: Leef dit. Wanneer jy dit leef, sal jy ‘n vrede vind wat jou verstand te bowe...

Vrede met God = vreugde

Liedere Psalm 147: 1, 2 Psalm 146: 1, 8 Skrifberyming 12-3: 1,2 Psalm 84: 3, 6 Psalm 8: 1, 2 Skrifberyming 18-7: 1, 3 Koninkryksmense is blydskapsmense. Die iets anders wat ‘n gelowige het wat maak dat jy nie selfgesentreerd lewe nie. Moet oor niks besorg wees...

Is Christus nog mens in die hemel?

Liedere Psalm 100: 1, 4; Psalm 66: 7, 9; Skrifberyming 1-1: 1, 2, 7 Het ons werklik ‘n menslike liggaam in die hemel nodig as dit geestelik is? Waar is die hemel?  

Om God se wil uit te voer …

Liedere Psalm 99: 1, 2 Psalm 89: 3, 11 Psalm 84: 2 Psalm 99: 4, 5 Psalm 61: 4,6 Psalm 73: 10, 11 God se koninkryk is ‘n daad wat uit en deur die geloof, gedring deur die Heilige Gees, moet gebeur. So is ook God se wil ‘n daad wat sigbaar moet word. Die...

Uit watter nut van die opstanding lewe jy regtig?

Liedere Skrifberyming 15-7: 1, 2 Skrifberyming 15-7: 4, 5, 6 Psalm 37: 23, 24, 25 Ons bely dat Christus uit die dood opgestaan het. Getuig ons lewe werklik daarvan? Waarom het Jesus aan mense verskyn? Wat het Hy tydens die 40 dae gedoen? Ons lewe met ‘n belofte....