by admin | Sep 7, 2019
Liedere Psalm 91: 1, 6 Psalm 89: 2, 6 Psalm 89: 10, 14 Psalm 81: 12, 17 Dit is belangrik om oor jouself vanuit jou verbintenis met Jesus Christus te dink. Want dit bepaal alles in jou lewe. Die opstanding is nie iets wat met Christus gebeur nie, dit het met ons...
by admin | Sep 7, 2019
Liedere Psalm 148: 1, 2 Psalm 148: 4, 5 Psalm 37: 18, 19, 23 Skrifberyming 5-4: 3, 5, 6 Psalm 93: 1, 4 Skrifberyming 14-2 Die eerste konsep wat ‘n kind leer is: Myne!! Die eerste konsep wat die Here ons van gemeente leer is: Ons!! 1 Kor 4: 7 stel dit so mooi:...
by admin | Aug 31, 2019
Liedere Psalm 118: 1, 2 Skrifberyming 12-2: 4, 5 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Psalm 23, Ps 116 Skrifberyming 10-2 Psalm 115: 7, 9 Terwyl die skare sing en dans, huil Jesus. Hy huil omdat die mense Sy missie verkeerd verstaan. Hulle waai klere en palmtakke. Vandag ry die...
by admin | Aug 23, 2019
Liedere Ps 128: 1, 4 ; Ps 144: 1, 2 ; Ps 37: 2, 3 ; Ps 71: 1, 4, 5 Moses, Elia, Paulus en Jesus Christus leer almal in God se woestynskool. Die woestyn is ‘n harde plek. Bedags brand die son en snags is dit koud. Alles is op oorlewing ingestel. Soms bring...
by admin | Aug 18, 2019
Liedere Ps 130: 1, 4 Ps 9: 1,5 Ps 9: 10, 14 Ps 42: 5, 7 Hoop is vas en seker. Hoop is nie op wankelrige fondasies gebou nie, maar op God. Die Heilige Gees is ons geestelike hande om dit wat God gee, vas te vat en saam te dra die toekoms in. Hoop is om die onsienlike...