Leer om jou lewe aan die Here oor te gee

Liedere Psalm 8: 1, 2, 4 Psalm 37: 2, 5, 6 Psalm 37: 14 18 In Psalm 37 leer die Here ons 3 belangrike sake Wat ek moet DOEN met my lewe – laat dit aan die Here oor.  Oorlaat beteken rol jou lewe na God toe.  Vertrou Hom.  Daar is veranderlike en...

God laat ons die onsienlike sien

Liedere Psalm 84: 1, 6 Psalm 45: 9, 10 Psalm 37: 17, 23 Psalm 47: 1, 4 Psalm 138: 3, 4 Elisa en sy slaaf is in Dotan. Hulle word omsingel deur die Arameërs.  Die slaaf se vraag is in 2016 ook ons vraag:  Wat gaan nou van ons word?  Die antwoord van...

Hoe lyk die siele in die hemel?

Liedere Psalm 61: 1, 4 Lied 203: 1, 2, 3 Psalm 20: 2, 4, 5 Psalm 89: 11, 12 Hoe lyk die mens vandag in die hemel? Het u al ooit gewonder hoe lyk ‘n lewende siel? Luk 16 handel oor mense wat nie meer leef nie. Hoe praat hulle, as hulle nie ‘n liggaam het...

Jadoeners bou God se Koninkryk

Liedere Lied 292: 1, 2 Skrifberyming 1-1: 3, 7 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 105: 23, 24 Lied 305: 1, 3 Psalm 134: 4 Psalm 31: 15, 17 Twee seuns en ‘n wingerd. Die woordjie, Ja, is so maklik en eenvoudig om te praat. Die aksie wat met die woord gepaardgaan is...

God voorsien deur onrein diere

Liedere Psalm 91: 1, 2 Psalm 107: 1, 10 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 91: 3, 6 Psalm 107: 17, 17 Psalm 31: 15, 17 Die gevaarlike tyd onder Agab waarin Elia leef. En dan lees ons die genadeverhaal van God, die Almagtige, se voorsienigheid in die droogte. Alles is...