In die vrug van die Gees proe ons Christus

Skriflesing Johannes 15 Galasiërs 5: 22 Liedere Psalm 84: 1, 4 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Skrifberyming 9-3: 1, 2 Skrifberyming 9-4: 1, 6 Psalm 134: 4 An apple a day keeps the doctor away’ sê die Engelse spreekwoord. Dit is woorde waarmee die meeste van ons bekend is....

Die Heilige Gees bid saam met ons

Skriflesing Gen 41: 25 – 44, Rom 8: 18 – 30 Liedere Psalm 8: 1, 3, 4 Skrifberyming 12-4: 1, 2, 3 Psalm 119: 39, 40 Skrifberyming 14-1: 1, 2 Skrifberyming 14-2 Ons lees in Spreuke 16: 9 en 33 die volgende: “’n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy...

Gaan waar die Heilige Gees jou stuur

Skriflesing Handelinge 8 vs 26-40 Liedere Psalm 107: 1, 10 Psalm 25: 2 Psalm 119: 7, 14 Psalm 33: 5, 6 Skrifberyming 18-7: 3, 10, 12 Filippus is deur die Here gestuur. Daar was twee paaie wat van Jerusalem na Gasa gelei het. Hy moes nie na die hoofweg gaan nie, maar...

Pinkster is om van Bo-af nuutgebore te word

Skriflesing Johannes 3: 1 – 21 ; Eseg 36: 25 – 27; Gal 5: 22 – 26 Fokusteks:  Joh 3: 5,  6 Liedere Psalm 2: 1, 6 ; Skrifberyming 12-3: 1, 2 ; Psalm 130: 1, 2, 4 ; Skrifberyming 8-1: 1, 2 ; Skrifberyming 14-3: 1, 4 Ons herdenk die...

Verbly jou in die Here se Hemelvaart

Skriflesing Luk 24: 36-53, Joh 16:14-26, Gen 48: 8-20 Liedere Psalm 115: 1, 2 Psalm 45: 9, 10 Skrifberyming 2-4: 3 Skrifberyming 1-2: 1, 2, 3 Psalm 61: 4, 6 Waaroor is jy die blyste in jou lewe? Afskeid is altyd swaar. Afskeid loop hand aan hand met seer, trane,...