As die HERE die huis nie bou nie is alles tevergeefs

Bewoon, bewerk en bewaar. Dis die opdrag wat die Here vir die mens gee met die skepping, maar hoe moeilik is hierdie taak nie? Soms voel dit of ons tevergeefs probeer bou aan ons en ons kinders se lewe. Daarom soek die Here die mens op in sy groot genade om vir ons ʼn...

God se liefde bring gehoorsame liefde

Verstaan ons werklik dat die Here se Wet nie maar net ʼn klomp reëls is wat ons moet nakom nie? Hoe wonderlik as ons die Godsopenbaring daarin sien! Dit begin met die evangelieboodskap van verlossing en die Here se goedheid! In sy liefde bring Hy nie net redding nie,...

Dien die Here met blydskap

Voor ons begin om te kyk na wat ons moet doen om die Here in die praktyk van die lewe te dien, moet ons eers vra: “Hoe moet ons die Here dien? Met watter gesindheid?” Diens aan die Here is ʼn saak van 1. blydskap en 2. belydenis. Om die Here te dien bring blydskap. Ons...