Die Here gebruik ook Samgars om sy volk te red

Is ons tevrede daarmee om ook die klein dingetjies te doen in Gods koninkryk? Ons kyk baie keer net vas in mense soos Simson, wat groot dade verrig het en lank regeer het. Ons strewe daarna om soos hulle te wees en ʼn groot verskil in die kerk te maak. Maar so vergeet...

Ons is geroep om saam te stry in Gods koninkryk

Meeste van ons is baie versigtig om betrokke te raak by ander mense se probleme. Ons is bang dat dit ons gaan blootstel aan die gevaar om self iets te verloor in die proses. Maar in die geloof roep die Here ons op om mekaar te help, ook in die alledaagse stryd. In...

Dapper in die HERE om te bly reformeer

Is dit vir ons belangrik om te bly reformeer? Dikwels voel ons dat reformasie ʼn taak vir iemand anders is. Soms voel ons dat reformasie te moeilik is. En tog het Christus vir ons versoening gebring, sodat elkeen van sy kinders kan reformeer. Sy Gees roep ons op, om...

“… die Here is ons God, Hy is die enigste Here.”

Al aanbid ons nie meer vandag goue kalwers, of klip beelde nie, is die aanslag deur afgode vandag seker groter as ooit tevore. Die samelewing maak van elke individu ʼn afgod wat self kan besluit wat in sy lewe moet gebeur. Ons nuuskierigheid oor die toekoms laat ons...

…herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang…

Met ʼn ekonomie wat druk moet ʼn mens jou lewe en lewensstyl ook daarby aanpas. Ons kan nie maar net soos vroeër aangaan nie. Tog moet die fokus van ons lewe dieselfde bly. Met ons oë op God gerig moet ons in sy koninkryk bly dien. Maar in ons oorlewingstryd skuif ons...