Beleef God in jou vertroue op Hom

Skriflesing Psalm 42 [12] Tema Beleef God in jou vertroue op Hom   Psalm 100: 1, 2   [494] Psalm 18: 1, 9 & 20  [71] Psalm 104: 1, 2   [510] Psalm 32: 3  [151] Psalm 42: 1  [216] Psalm 42: 5 & 7  [214] In elke mens...

Die Heer se Naam is heilig en wek ontsag

In die derde gebod verbied die Here nie die gebruik van sy Naam nie, maar wel die misbruik daarvan. Ons mag nooit sy Naam ligtelik gebruik en Hom daardeur voor mense verkleineer nie. So hoe moet ons sy Naam gebruik? Só dat ander mense God daarin reg kan leer ken. Deur...

maar ons verkondig Christus wat gekruisig is

Hoekom bly ons preek oor Christus wat gekruisig is, vir mense wat dit al reeds weet? Dit is juis daar waar die duiwel ons geloof aanval en twyfel wil saai. Teenoor die kruis staan die mens met sy eie prestasies. Die kruis neem alle menslike hoogmoed en selfsug weg, en...

Om Jesus te verwag bring blye dienswerk

Hoe beïnvloed ons geloof in die wederkoms my lewe? Bly dit maar net ʼn belydenis (kennis), of speel dit werklik ʼn rol in hoe ek leef? Die besef dat ons tyd min is, moet ons aanspoor tot aktiewe dienswerk in Gods koninkryk. Die blye verwagting van sy koms moet ons laat...

Aan die Here alleen kom al die eer toe

Om onsself goed te laat lyk en om die eer te soek vir ons prestasies, is ʼn struikelblok vir baie mense. Dis tog ék wat so hard geoefen het. Dis ék wat soveel energie/kennis gebruik het. Maar al te dikwels skuif ons dan die Here, die Bron van ons krag op die kant, ter...