Christus regeer oor alle dinge tot met sy wederkoms

Skriflesing 1 Korintiërs 15:20-28 [25, 27-28] Heidelbergse Kategismus, Sondag 19 Liedere Psalm 99:1, 3 & 5 [492] Psalm 2:2 [5] Psalm 2:4 & 6 [5] Met sy hemelvaart neem Christus die ereplek aan die regterhand van die Vader in.  Sy heerlikheid sien ons dan...

God se liefde dring ons om ons beste offers te bring

Skriflesing Maleagi 1 [8] Liedere Psalm 84:1, 2 & 3 [426] Skrifberyming 2-2:1 Psalm 25:2 & 3 [115] Psalm 66:6 [320] Psalm 4:3 & 4 [14] In tye wanneer daar nood was en die finansies min was, het Israel dikwels terug geval in vormgodsdiens.  Dit was...

Leef vir God

Skriflesing Matteus 14:22-33 [28-31] & Hebreërs 12:1-3 Liedere Psalm 18: 1, 13 & 14 [71] Psalm 48: 4 [243] Psalm 119: 1 & 3 [585] Psalm 37: 2 & 14 [182] Psalm 40: 2 & 4 [203] Dikwels assosieer (of verwar) ons geloofsdade met wonderwerke.  Dit...