Ons moet kom tot sondeoorwinning in ons lewe

Skriflesing 1 Johannes 3 Teksvers:          Vers 9-10a Liedere Psalm 68:2,9 [331] Skrifberyming 2-4:1,3 Psalm 119:26,62 [591] Is die Bybel in stryd met homself? Ons teks met nagmaal was: As ons sê dat ons geen sonde het nie...

Ons kinders behoort aan die Here

Skriflesing Lukas 7:11-17; 8:51 en Johannes 11:39 Teksvers:          Lukas 7:15b Liedere Psalm 34:1,2,4 [166] Psalm 19:5 [87] Psalm 134:4 [653] Psalm 105:2,5 [514] Psalm 89:1,3 [444] By die ingang van die dorpie Nain...

Sondebelydenis

Skriflesing 1 Johannes 1:1-2:1. Teksvers:  Vers 8-10. Tema Sondebelydenis!                       Liedere Skrifberyming 12-2:1-5 Lied 241:1,2 Psalm 23:3...

Jesus word geklap!   

Skriflesing Johannes 18:12-27 – Teksvers:  Vers 22-23 Liedere Psalm 18:1[71] en 33:1[157] Psalm 38:1,15 [189] Psalm 34:6,7 [167] Lied 203:1,2,3 Hooftrekke van die preek: Ons moet almal wat by hierdie klap-drama betrokke is na vore laat tree: Eers die wag....

Getuigskrif vir God

Skriflesing 2 Korintiërs 3:1-11 (Teksvers: vers 3) Liedere Psalm 18:1,14,15. [Totius] Psalm 45:1,9,16 [Totius] Psalm 40:4 en Skrifberyming 8-1:1,2. [Totius] Hooftrekke van die preek: Die Here gebruik sy kerk [ons] as ’n brief in die wêreld. Elkeen van ons is ’n pen...