Christus pleit vir ons

Skriflesing Eksodus 28:15-21; Romeine 8:31-38; Openbaring 8:1-5 Teksvers Romeine 8:34 Liedere Psalm 68:9,13 [334] Psalm 94:9,10 [474] Skrifberyming 5-4:1,2,3,6 Hooftrekke van die preek: Na Christus se hemelvaart het sy werk nie opgehou nie.  Nou pleit Hy vir ons...

Wat beteken geloof in die Heilige Gees

Skriflesing Lukas 9:46-56; Handelinge 1:6-8 en 8:1-17 Teksvers Lukas 9:53-54 en Handelinge 8:14 Liedere Psalm 66:1,7,9 [320] Psalm 86:6 [433] Psalm 2:6 [7] Skrifberyming 8-1:1,2 Hooftrekke van die preek: In Samaria brand die vuur en vlamme onder die dissipels. ...

Vergewing

Skriflesing Matteus 6:5-15 Teksvers: 12 en Sondag 51 HK Liedere Psalm 19:1,2 Psalm 25:3 Psalm 32:3,6 Hooftrekke van die preek: ’n Gelowige moet altyd ingestel wees om die wil van God [6:33]. Dit word duidelik wanneer ek in erns bid om vir die vergewing van my sondes....