Bly Staande as ons volhard in die Here Jesus Christus se krag

Liedere Psalm 118 : 1 Psalm 146 : 1 , 2 Psalm 5 : 5 Psalm 138 : 1 Skrifberyming : 14-2 Ons sal staande bly as ons onder druk en vervolging volhard in die Here Jesus Christus se krag. Dit beteken dat ons elke dag moet waak en bid, dat ons nie onkant betrap word deur...

Doen jy meer kwaad as goed?

Liedere Psalm 33: 1 Psalm 84: 1 Psalm 103: 9 Psalm 89: 12 Psalm 48: 5 Psalm 119: 10 Ons pak ook dikwels in die grootste goedertrou en met die mooiste voornemens denkbaar ’n saak aan, en dan doen ons daarmee meer kwaad as goed. Dit gebeur omdat ons dikwels nie deeglik...

Vertoon die klere van heerlikheid

Liedere Psalm 68: 15 Psalm 119: 36 Psalm 79: 5, 9 Psalm 93: 1 Psalm 104: 1, 21 Kom ons raak ontslae van alles wat vuil en lelik is, en vertoon die klere van heerlikheid. So leef ons die Here tegemoet totdat Hy ons uiteindelik aantrek met die onslytbare wit klere van...

Lewe vir die Here

Liedere Psalm 2: 6 Psalm 38: 1 Skrifberyming 5-3: 2 Psalm 100: 1,2,3,4 Jy kan nie verwag dat dit met jou moet goed gaan as jou godsdienslewe deurmekaar is nie. Of jy aanbid die Here van harte – en jy lewe daarvolgens. Of jy doen dit nie. Daar is geen tussen-in...