015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Here gaan saam met my

Die Here gaan saam met my

Sunday, 17 June 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Genesis 11:27 - 12:9

Abram word deur God geroep.  Die Here roep met 'n besondere doel:  Hy skep 'n nuwe geloofsgemeenskap.  Hy ruk Abram uit sy gemaksone om die belofte te ontvang en om 'n seën vir die mense rondom hom te wees.  Uiteindelik word die verbondsvolk van God die draer van die beloftes vir die Middelaar.  Deur die verlossing van Jesus Christus is 'n nuwe geloofsgemeenskap tot stand gebring.  Ons is die seën vir almal rondom ons.