Sunday, 16 September 2018 - 9:00am
Dominee:
Boek:
Teks:
Spreuke 9 : 1 - 18
Tema:
Skriflesing | Spreuke 9: 1 - 18 |
Liedere |
Lied 190: 1, 3; Psalm 98: 1, 2 ; Lied 260: 10, 11; Psalm 115: 1, 2 ; Psalm 1: 1, 2 ; Psalm 31: 12, 15 |
Wysheid begin by die dien van die Here. Daar is net 1 van twee paaie - wysheid of dwaasheid. In Spreuke word dit voorgestel as vrouens. 1 bou op standvastigheid en duursaamheid - wysheid. 1 bou op na-apery en ver-derf. In alles wat 'n mens doen, is daar eie verantwoordelikheid. Daarom is jy lewenslank 'n student van wysheid - Goddelike wysheid. |