Eiendomskommissie

Diensgroep

Die gemeente het ‘n eiendomskommissie om om te sien na die geboue, terrein en 2 pastorieë

Alle onderhoud, verbeterings en tuine word beheer deur hierdie liggaam

Vir belangstelling of hulp kontak

Bestuur:

Voorsitter : Fanie Hattingh        082 556 7681