Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstudiegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar ondersteun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word.
Sameroeper Gideon de Klerk 082 805 8947
Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:
Groepleier |
Tyd |
Plek |
Gideon de Klerk (082 805 8947) |
Sondag, 10:30 |
Van huis tot huis |
ds. Sarel Venter (082 809 0222) |
Dinsdag, 09:00 |
Bendor Pastorie |
Johan van Biljon (082 388 2117) |
Woensdag, 18:00 |
Van huis tot huis |
Jong 20 Plus groepie Elzanne Botha (076 572 0991) |
Woensdag, 18:00 | Van huis tot huis |
Annemarie Bakker (082 484 6267) André Bakker (083 457 1711) |
Woensdag, 19:00 |
Herculesstraat no.6 |
Alta Theron (015 – 296 2168) |
Donderdag, 09:30 |
Wesselstraat no.148 |
ds. Sarel Venter (082 809 0222) |
Woensdag, 18:30 |
Bendor Pastorie |
Ouers met Kleuters/Kinders Betsie de Witt (084 209 4220) |
Sommige Sondae na katkisasie | Kerkgebou |
Die Gemeente behandel Efesiërs met behulp van Ben de Klerk se Bybelstudie gids God het jou Gekies in 2020
Sluit aan by enige Bybelstudie groep –