Gallery

Gemeente Fotos

Facbook Aktiwiteit

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Vandag se nagmaal is afgesluit met 'n heerlike ete en gesellige kuier! ... See MoreSee Less

Vandag se nagmaal is afgesluit met n heerlike ete en gesellige kuier!Image attachmentImage attachment+2Image attachment

2 CommentsComment on Facebook

Ons was 120 saam. Heerlike vleis en slaaie

Was baie lekker gewees vandag baie dankie aan almal wat die lekker Kos gemaak en gebraai het.Ds Sarel dankie vir die mooi erediens

Die Lofsangaand vir Kersfees saam met Francois & Elizabeth Fourie was 'n aand om te onthou. ... See MoreSee Less

Die Lofsangaand vir Kersfees saam met  Francois & Elizabeth Fourie was n aand om te onthou.Image attachmentImage attachment

2 CommentsComment on Facebook

Baie dankie julle dit was besonders

Dit was 'n besondere geleentheid

Die seniorlidmate se afsluiting was baie vrolik en gesellig met voordrag en musiek deur Esther Botes, optrede deur Akademie Reformia se Klokkies en heerlike kos. ... See MoreSee Less

Die seniorlidmate se afsluiting was baie vrolik en gesellig met voordrag en musiek deur Esther Botes, optrede deur Akademie Reformia se Klokkies en heerlike kos.Image attachmentImage attachment+5Image attachment

4 CommentsComment on Facebook

Dit was baie lekker gewees vandag. Baie dankie vir die lekker kuier en ete saam met geliefde lidmate

Baie dankie aan ons wonderlike susters vir 'n heerlike oggend 😍

So geseende dag

Baie geluk aan Annabelle Oldewage, Annika Kotze en Megan Carlisle met jul belydenisaflegging vanoggend. ... See MoreSee Less

Baie geluk aan Annabelle Oldewage, Annika Kotze en Megan Carlisle met jul belydenisaflegging vanoggend.Image attachmentImage attachment+1Image attachment

4 CommentsComment on Facebook

Baie geluk.

Baie geluk!

Baie geluk julle

Onthou hierdie datum! Daar sal ook kos te koop wees. ... See MoreSee Less

Onthou hierdie datum! Daar sal ook kos te koop wees.

... See MoreSee Less

Ons was 18 Silwerdoppers op vandag se heerlike uitstappie om na Haenertsburg se kersiebloeisels en wondermooie azaleas te gaan kyk. Piekniek gehou bo in die (tjoepstil) ou begrafplaas met die mooiste uitsig oor die vallei en plantasies. ... See MoreSee Less

Ons was 18 Silwerdoppers op vandag se heerlike uitstappie om na  Haenertsburg se kersiebloeisels en wondermooie azaleas te gaan kyk. Piekniek gehou bo in die (tjoepstil) ou begrafplaas met die mooiste uitsig oor die vallei en plantasies.Image attachmentImage attachment+6Image attachment

1 CommentComment on Facebook

Dit was baie lekker gewees dankie

Die blokkieskombers-wat tydens die gemeentekamp deur flukse susters gehekel is, is gereed om vir liefdadigheid geskenk te word! ... See MoreSee Less

Die blokkieskombers-wat tydens die gemeentekamp deur flukse susters gehekel is, is gereed om vir liefdadigheid geskenk te word!Image attachmentImage attachment

4 CommentsComment on Facebook

Baie baie mooi!!!

Vlytige susters

Pragtig

Baie geluk aan Hardus en Lizzy Reinecke van GK Koedoesrand wat vandag hul dogtertjie gedoop het. Sy is die vierde geslag met die naam Elizabeth Susanna. Ons is dankbaar dat Ouma en Grootouma dit kon bywoon. ... See MoreSee Less

Baie geluk aan Hardus en Lizzy Reinecke van GK Koedoesrand wat vandag hul dogtertjie gedoop het. Sy is die vierde geslag met die naam Elizabeth  Susanna. Ons is dankbaar dat Ouma en Grootouma dit kon bywoon.Image attachment

2 CommentsComment on Facebook

Baie geluk julle. Seën vir julle

Baie Geluk Groot voorreg dat oumas ook daar teen woordig was.Nou weer pappa en mamma sommer wat grt verandwoordlikheid op hulle skouer is.Sterte..Here se seēn.

Load more

Facbook Albums

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

Website Gallery Argief