Liedere |
Ps. 131: 1, 2 & 3 Ps. 126: 1 & 2 Ps. 40: 6 & 8 Ps. 74: 2, 7, 9 & 16 Ps. 130: 1, 2, 3 & 4 |
Ons word soms so vasgevang in ons moeilike omstandighede – persoonlik, in ons land en die wêreld, in ons kerke – dat ons soos Hiskia nie verby sy eie tyd en omstandighede na die toekoms kan kyk nie. Dan verloor ons enige hoop vir die toekoms; en die gevaar is dat ons dan soos Hiskia ook sê: “solank daar maar in my tyd vrede en veiligheid is.” God dwing ons, soos vir Hiskia, om ons harte hieroor te ondersoek.
|