Christus is ons enigste troos

Liedere

Psalm  66: 1,2
Psalm    9: 1,7
Psalm  32: 1,3
Psalm  46: 1,6
Psalm  66: 7,8

Swaarkry laat ons na ankers gryp.  Ankers wat jou siel op die stormagtige lewens-see vashou sodat ons nie ver van God af wegdryf nie.  Slegs in Christus vind ons ware troos.  Christus het ons weer naby aan God gebring.  Deur sy Gees vertroos Hy ons.