Liedere |
Lied 159: 1, 3 Psalm 9: 8, 10 Psalm 37: 2, 17 Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 15-7: 4, 5 Psalm 66: 7, 8 |
Johannes hou van struktuur – veral die getal 7. Thiatíre se brief is die as waarom al 7 briewe draai. Boodskap: Hou vas. Te midde van al die verleiding van Isébel – sedeloosheid, geld, mag, korrupsie, werksverlies ens. – hou vas wat jy REEDS het. Jy het reeds die ewige lewe. Jy is reeds die erfgenaam van God. Die Heilige Gees verseker ons van die oorwinning in Christus |