WEENS TEGNIESE PROBLEME IS DAAR GEEN KLANKOPNAME
Skriflesing |
Josua 24:1-28 |
Tema |
Die HERE voorsien alles wat nodig is in die |
Liedere |
Psalm 135-1:2, 6, 7 |
Wat beteken dit as ons sê: “Ek en my huis sal die HERE dien”? So baie mense gebruik hierdie gedeelte buite konteks sodat dit iets anders beteken as wat Josua bedoel het. Slegs verbondskinders kan werklik saam met Josua bely: “Ek en my huis sal die HERE dien!” |