015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Voluit in gehoorsaamheid

Voluit in gehoorsaamheid

Sunday, 17 February 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Jer 32: 1 - 25
Liedere

Lied 190: 1, 3

Ps 150: 1, 3

Sk: 12-3: 1, 2

Ps 119: 11, 15

Ps 37: 12, 15

Ps 37: 23, 24, 25

Terwyl Nebukadneser Jerusalem beleer, roep die Here vir Jeremia om 'n stuk grond te koop. En hy doen dit volgens die lossingsreg. Dit is geloof wat in dade oorgaan. Geloofsdade vra wat die Here wil. Nie wat ek dink vir my goed is nie. Elke gelowige is geroep om voluit in gehoorsaamheid aan God te lewe. Saam met God is die toekoms positief. Gaan koop 'n stuk grond in Anatot       Terwyl Nebukadneser Jerusalem beleer, roep die Here vir Jeremia om 'n stuk grond te koop. En hy doen dit volgens die lossingsreg. Dit is geloof wat in dade oorgaan. Geloofsdade vra wat die Here wil. Nie wat ek dink vir my goed is nie. Elke gelowige is geroep om voluit in gehoorsaamheid aan God te lewe. Saam met God is die toekoms positief. Gaan koop 'n stuk grond in Anatot