015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Gebore om anders te wees

Gebore om anders te wees

Sunday, 8 September 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Kol 3
Liedere

Psalm 91: 1, 6

Psalm 89: 2, 6

Psalm 89: 10, 14

Psalm 81: 12, 17

Dit is belangrik om oor jouself vanuit jou verbintenis met Jesus Christus te dink. Want dit bepaal alles in jou lewe. Die opstanding is nie iets wat met Christus gebeur nie, dit het met ons gebeur. Ons status het verander. ons is nuutgebore om anders te doen. God gee geestelike gawes, sodat ons gedates gerig kan wees op die dinge daarbo. Paulus gebruik die woord radikaal. Dit kom van radix - wat wortel beteken. Ons is uit die diepste wortels van ons bestaan in Christus nuutgemaak. Daarom kom die opdragte van vers 5 - 11 oor ons manier van lewe. Verse 12 tot 17 wys hoe die lewe positief moet lyk. Ons is dood vir die dood.