015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Tema | Samewerking

Samewerking

Datum: Sunday, 13 May 2018 - 6:00pm
Inhoudtipe: Preek

Daar is daagliks meer gelowiges tot die getal van die gemeente bygevoeg. Gebeur dit vandag nog? Wat het die mense getrek om deel van die gemeente te wees? 4 sake: Die leer en onderrig van die apostels; Onderlinge verbondenheid met mekaar; Die gemeenskaplike maaltyd en die volhardende gebed.