015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Tema | Klein Dingetjies

Klein Dingetjies

Datum: Sunday, 22 April 2018 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek

'n Handjievol brandarm Jode in 'n vyandelike omgewing - klink dit bekend? Hoe groter hoe beter is die moderne mens se siening. Die Here praat met 'n moedelose goewerneur. Daar is nie geld en getalle nie. God begin Sy verlossing by 1 Persoon - Jesus Christus.