015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Tema | Jou lewe in God se Lig

Jou lewe in God se Lig

Datum: Sunday, 6 May 2018 - 6:00pm
Inhoudtipe: Preek

Ons het Lig ontvang. Maak dit jou opgewonde of doen dit niks aan jou nie? Jesus is Lig. Jy is God se lig - wat se verandering bring jy waar jy is? 1 kers verander donker in lig. Lewe jou lig uit, want jy het God se ewige vaste Verbonsbelofte. Die Evangelie kom deur jou aan die lig.