015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Tema | Die Here gebruik ook Samgars om sy volk te red

Die Here gebruik ook Samgars om sy volk te red

Datum: Sunday, 20 May 2018 - 9:00am
Inhoudtipe: Preek

Is ons tevrede daarmee om ook die klein dingetjies te doen in Gods koninkryk? Ons kyk baie keer net vas in mense soos Simson, wat groot dade verrig het en lank regeer het. Ons strewe daarna om soos hulle te wees en ʼn groot verskil in die kerk te maak.