015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Water is lewe

Water is lewe

Sunday, 10 March 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Eseg 47, Joh 7
Liedere

Psalm 8: 3, 4

Psalm 92: 1, 2

Skrifberyming 3-4: 1, 5

Psalm 130: 2, 4

Skrifberyming 8-1: 1, 2

Psalm 48: 4, 5

Water is lewe. Veral in 'n woestynagtige gebeid is water besonder belangrik. Reeds in die OT belowe die Here aan Israel oorvloed water. Dit is egter 'n beeld van die Heilige Gees wat sal kom en oorvloed gee van geestelike seëninge. Ons Here Jesus Christus staan op die laaste dag van die fees en roep van die oorvloed wat uit elke gelowige mens sal kom. Daarom moet ons vra: Is ek 'n seën vir die gemeente en gemeenskap?