015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Wat beteken geloof in die Heilige Gees

Wat beteken geloof in die Heilige Gees

Sunday, 26 April 2015 - 9:00am
Teks: 
Lukas 9:46-56; Handelinge 1:6-8 en 8:1-17

Skriflesing

Lukas 9:46-56; Handelinge 1:6-8 en 8:1-17

Teksvers

Lukas 9:53-54 en Handelinge 8:14

Liedere

Psalm 66:1,7,9 [320]

Psalm 86:6 [433]

Psalm 2:6 [7]

Skrifberyming 8-1:1,2

Hooftrekke van die preek:

  • In Samaria brand die vuur en vlamme onder die dissipels.  Hulle haat die Samaritane.
  • Na Pinkster word dieselfde dissipels na Samaria gestuur: Nou seën hulle die Samaritane!
  • Waarom die verskil?  Want die krag van die Heilige Gees het oor hulle gekom. Dit beteken: vernuwing het plaasgevind; hulle is nuutgemaak; hulle leef nou onder die gesag van die Heilige Gees.
  • En ons?