015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Wandel in die lig, want God is lig

Wandel in die lig, want God is lig

Sunday, 18 January 2015 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
1 Johannes 1: 5-7
Tema: 

Skriflesing

1 Johannes 1 [5-7]

Liedere

Psalm 8: 1, 2, 5 & 7 [30]

Skrifberyming 12-3:1 & 2

Psalm 38: 1 [189]

Psalm 40: 3 & 4 [203]

Psalm 25: 5 & 7 [115]

So maklik leef ons ʼn leuen wanneer ons woorde en dade nie ooreenstem nie.  Om ons tot bekering te roep, fokus 1 Johannes 1 ons aandag op:

  1. Die openbaring: God is lig
  2. Die leuen van die wat wandel in die duisternis
  3. Die vreugde van die wat wandel in die lig

Kom ons geniet die troosvolle gemeenskap wat God werk, deur gehoorsaam te wandel in sy wonderbare lig.