015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Vra jy 'n rein hart?

Vra jy 'n rein hart?

Sunday, 14 October 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Psalm 51, Jer 2: 20 - 22, Markus 7

WEENS TEGNIESE PROBLEME IS DAAR GEEN KLANKOPNAME

Skriflesing

Psalm 51, Jer 2: 20 - 22, Markus 7

Tema

Vra jy 'n rein hart?

Liedere

Psalm 28: 1, 2
Psalm 38: 4, 5
Psalm 38: 15, 17
Skrifberyming 18-6: 3, 4, 5

Ps 51 is 'n besondere psalm in die Psalmbundel. Rou emosie wanneer Dawid sy sonde voor God bely. Hy erken: Sonde begin binne ons. Verlossing kom van buite. Sonde bring verwydering tussen God en mens, maar ook mense onderling. Sonde is in ons natuur. Daarom bring die Here nuwe lewe van buite af deur Jesus Christus en deur die Heilige Gees. Die genade is: God kom na die mens toe en red ons.