015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Voluit vir God al is jy oud

Voluit vir God al is jy oud

Sunday, 3 February 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Lukas 2: 25 - 40
Liedere

Psalm 33: 10, 11

Psalm 84: 2, 4

Skrifberyming 3-4: 1, 4, 5

Simeon is 'n ou man. Anna is 'n ou dame van 84. Beide sien op dieselfde dag vir die Jesus as Hy besny word by die tempel. Hulle woorde is 'n won-derlike getuienis van hoop en vooruitsig wat deur die Heilige Gees na ons toe kom. Hulle hoop het nie beskaam nie en hulle kan beide die Here dank voor die mense dat die Christus werklikheid is. Ons is nooit te oud vir God se diens nie