015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Voluit onthou en bou

Voluit onthou en bou

Sunday, 10 February 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Jer. 29: 1 - 14
Liedere

Psalm107: 1, 10

Psalm 145: 1, 3

Psalm 146: 1, 4

Psalm 119: 19, 33

Psalm 61: 2, 4

Psalm 107: 17, 18

Vandag 160 jaar gelede het die GKSA tot stand gekom. 'n Wonderlike voorreg om steeds die Woord te mag ontvang in ons land. Die Here roep ons op om ag te gee op Sy Woord. Hy hou die toekoms. Deur die mond van Jeremia hoor ons: Onthou en bou. Onthou waarvandaan jy kom en waarnatoe jy bou. Lewe daarom voluit in jou omstandighede. Bly bid vir mekaar, sodat ons lig en sout kan wees. Bid vir almal sodat ons die Evangelie kan bly verkondig.