015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Verstaan jy God se onbegryplike liefde vir jou?

Verstaan jy God se onbegryplike liefde vir jou?

Sunday, 15 July 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Lukas 15 : 11- 32

Skriflesing:  Lukas 15: 11 - 32

Verstaan jy God se onbegryplike liefde vir jou? 

Psalm 100: 1, 4

Psalm 18: 1, 14

Psalm 100: 2, 3  

Psalm 81: 9, 12

Skrifberyming 2-1: 1, 6, 7

Skrifberyming 2-4: 1, 3

Die Here se liefde vir verbondskinders is oneindig. Tegelykertyd verstaan ons ook nie altyd wat die Almag en onbegryplikheid van die Here omvat nie. Dink weer mooi aan alles wat God vir jou doen. Hy is onveranderlik in Sy Vaderlike liefde. Daarom verstaan ons nie altyd die pad wat Hy met ons stap nie. Soms kom onheil en siekte skielik oor ons lewenspad. Ons troos is dat die Here altyd in beheer is en ons bewaar. Ons kan dalk die gelykenis so opsom: Bekering langs 'n varkhok om die vreugde van 'n Vader en Sy regverdigheid reg te verstaan.