015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Verstaan die belofte wat die Nagmaal voorafgaan

Verstaan die belofte wat die Nagmaal voorafgaan

Sunday, 17 May 2015 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Rom 4 : 11 -13
Tema: 
Liedere

Psalm 91: 1, 7 & 8

Psalm 9: 7

Psalm 119: 2 & 4

Psalm 89: 1 & 14

Psalm 23: 3

Psalm 105: 5 & 6

God het tot ons gespreek deur sy Woord en dit is verklaar en toegepas in die prediking.  Nou gaan die Here verder en gee nog ʼn middel, die sakramente, om die beloftes van God in sy Woord nog duideliker te maak.

  1. Wat is ʼn sakrament?  ʼn Sigbare teken van God se onsigbare genade.
  2. Wat is die plek daarvan in die erediens?  Eers maak God ʼn belofte in sy Woord, wat lei tot geloof (en versterking van geloof) en dan kom die sakrament as teken (wat maar net die geloof wat daar reeds is versterk).
  3. Wat beloof die sakramente aan ons?  ʼn Lewe saam met God, deur die Verlossing wat Hy in Christus bring.

Verstaan ons hierdie belofte wat die Nagmaal voorafgaan?