015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Vergewing

Vergewing

Sunday, 29 March 2015 - 6:00pm
Boek: 
Teks: 
Matteus 6:5-15
Tema: 

Skriflesing

Matteus 6:5-15

Teksvers: 12 en Sondag 51 HK

Liedere

Psalm 19:1,2

Psalm 25:3

Psalm 32:3,6

Hooftrekke van die preek:

  • ’n Gelowige moet altyd ingestel wees om die wil van God [6:33].
  • Dit word duidelik wanneer ek in erns bid om vir die vergewing van my sondes.
  • Maar die volle Evangelie is nie net om vergewing te ontvang nie maar ook om self te vergewe.
  • Alle mense wat my lewe verniel en versuur en verpes moet vergewe word.
  • Daarvoor moet ek naby die Here leef – in die volle wete dat ek uit Sy grenslose vergewing leef.